Speel-Speel: Sjef se Kombuis
R250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe sjef-stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om sjef-sjef te speel.
Pas die speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy sjef speel daarmee.
Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die los speelstukke.
2 in stock
Share













