Sale!

50 vrae oor hoe om my planeet te red

Original price was: R125.00.Current price is: R100.00.
Die kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dat daar maklik en vinnig oor hoe om die planeet te red, geleer kan word. Daar is ook ‘n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én ‘n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur ‘n QR-kode te skandeer!

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center