Tippie se eerste boek van kleure

R95.00

“Tippie se eerste boek oor kleure” is ʼn reënboogontploffing van emosies! Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Jou kleuter sal leer om kleure soos rooi, groen, geel, blou en meer, en sal ook emosisies beter kan verstaan en identifiseer.

Die heel oulikste boeke op jou boekrak!

Ons Tippie-lesers raak al hoe jonger! Babas en kleuters is net so mal oor ons geliefde olifantjie. Little Books is opgewonder om die pragtige kartonboekies spesiaal vir klein vingertjies te verskaf.

Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. Die reeks is in Afrikaans en Engels geskryf en spreek al die dinge aan wat vir babas en kleuters belangrik is. Die boekies is ‘n ideale manier om jou kleuter op ‘n prettige én snaakse manier te leer.

Daar is vyf boekies in die reeks – troeteldiere, kleure, teenoorgesteldes, syfers en klanke – en is beskikbaar in Engels en Afrikaans.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center