Babadierestories: Nag, Eendjie
Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind – pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en ‘n piepstemmetjie om Mamma Eend mee te roep.
2 in stock (can be backordered)
Category Storieboeke Tags storieboeke, Afrikaans Stories, Little Books, Boeke
Share
Description