Babadierestories: Nag, Hasie

R160.00
Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal kinders in ’n kits droomland toe stuur.

Available on backorder

Share
Description
Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal kinders in ’n kits droomland toe stuur.

Privacy Preference Center