Badboek: By

R105.00
Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos ‘n by, pikkewyn, wurm, beer, seekat, kat, skaap en krap terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

2 in stock



Share
Description
These bilingual (Afrikaans and English) bath books will provide hours of fun for little ones. Children will be familiarised with different animals, like a bee, penguin, worm, bear, octopus, cat, sheep and crab while they learn to read the Afrikaans and English. The books are perfect for bath and play time.

Privacy Preference Center