Sale!

Dankie! Inkleurboek vir dogters

Original price was: R120.00.Current price is: R100.00.

2 in stock


SKU 9780638008494 Categories , Tags ,


Share
Description

Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd.
Dankie! Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor hulle dankbaar kan wees en kan bid.
Die 40 kort, eenvoudige gebede bied ’n wegspringplek vir meisies se eie gebedswandel saam met die Here, terwyl die volblad-ontwerpe om in te kleur kreatiwiteit en stilword by God aanmoedig.

Privacy Preference Center