Die spinnebotte slaan toe!
Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter Veronica, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou en programmeer. Maar ‘n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie graadvyfs is net te nuuskierig en besluit om die gebeure te bekyk vanuit ‘n kamertjie onder die verhoog. Toe al die kinders en onderwysers in die saal sit, word die deure gesluit en die nare doktor en sy dogter wys hulle ware kleure: hulle wil die skool besteel. Maar wat hulle nie weet nie, is dat drie baie vindingryke kinders hulle dophou . . . met robotiese reddingsplanne van hulle eie!
Category 9-12 jaar oud Tags Little Books, Afrikaans boeke, Laerskool
Share
Description