Diere maniere: Katryn kry ‘n ster

R100.00

Dit is Katryn se eerste dag by die nuwe skool. Sy voel bang en onseker, maar maak gou nuwe vriende.
Katryn deel haar toebroodjies met ‘n klasmaat en red ‘n verskrikte duif.
Hierdie oulike verhaal oor ‘n vriendelike en behulpsame sebratjie leer kinders dat alle emosies belangrik is, en dat ons in enige situasie empatie en respek kan betoon.

Also available in English as Furry Friends: Gugu gets a star.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center