Diere maniere: Miekie maak haar merk

R100.00

Miekie is vandag kwaad. En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad. Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui. Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egter ons reaksie op hoe ons voel.

Also available in English as Furry Friends: Chloe counts to ten.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center