Sale!

Diere Maniere Special

Original price was: R400.00.Current price is: R320.00.

Diere Maniere is ‘n wonderlike reeks geskryf deur Wendy Maartens  om kinders te leer van hulle emosies. Die illustrasies deur Alistair Ackerman is pragtig en die kinders kan maklik met die diere se emosies assosieer. Al vier Diere Maniere was al op Nielsen se topverkoperlys en Little Books  kan hulle beslis aanbeveel!

Kom leer en lees saam met:

Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek.

Mieke voel vandag kwaad.

Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide.

Katryn is senuweeagtig oor haar eerste dag by ‘n nuwe skool.

Spaar vandag en koop al vier van die pragtige boeke! Dit maak die perfekte geskenk ook!

This special is also available in English as Furry Friends Special. 

4 in stock

Share
Description

Diere Maniere is ‘n wonderlike reeks geskryf deur Wendy Maartens  om kinders te leer van hulle emosies. Die illustrasies deur Alistair Ackerman is pragtig en die kinders kan maklik met die diere se emosies assosieer. Al vier Diere Maniere was al op Nielsen se topverkoperlys en Little Books  kan hulle beslis aanbeveel!

Kom leer en lees saam met:

Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek.

Mieke voel vandag kwaad.

Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide.

Katryn is senuweeagtig oor haar eerste dag by ‘n nuwe skool.

Spaar vandag en koop al vier van die pragtige boeke!

Dit maak die perfekte geskenk ook!

This special is also available in English as Furry Friends Special. 

Privacy Preference Center