Diere-maniere – Stamp soos n Olifant
n Pragtige nuwigheidboek met snaakse diere en prettige skuifbalkies! Met eenvoudige rymteks, goedjies om te stoot, trek en draai, en briljante illustrasies van Guilherme Karsten, sal kinders daarvan hou om die bewegings van hierdie diere na te boots en deel te neem aan die oerwoudpret. ‘n Prettige manier om ‘n kind se fisiese vaardighede te ontwikkel en hülle aan te moedig om die manier waarop hui liggame beweeg te verken.
Description