Drake deel nooit
R175.00
Kan ‘n draak leer hoe om te deel? Rissie is ‘n baie soet draak. Sy volg al die reëls in die Reëlboek vir Drake: Sy steel by almal, en wil nie haar skatte met ENIGE IEMAND deel nie! Die ander diere het genoeg gehad. As hulle maar die draakreëls kon verander . . . ‘n Pragtige prenteboek oor die belangrikheid van deel, vertaal deur Jaco Jacobs.
Out of stock
Share
Description