Hondman 2: Hondman op hol
R210.00
Hondman is terug en hy het ‘n appeltjie te skil met die wêreld se wildste katskurk! Hondman, die nuutste superheld van die skepper van Captain Underpants, is maar nog nat agter die ore. As die kaptein hom net ‘n kans wil gee . . . Ramkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red uit die kloue van hierdie skurk, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?
Category 9-12 jaar oud Tags Little Books, Afrikaans Books, Laerskool
Share
Description