Jy kan die wêreld verander

R250.00
Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park, plastiekwaterbottels op die strand, ‘n oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra. Hierdie praktiese gids gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer hulle om ’n verskil in die wêreld te maak.


Share
Description
Every day, we see problems we would like to fix. A piece of rubbish in a green, grassy park. Plastic water bottles buried in the sand! These problems might seem impossible for one person to change, but we can help fix them – one step at a time! This practical guide will give kids the tools to take action, empowering and inspiring them to make a difference in the world.

Privacy Preference Center