Klapper die drakie en die groot towenaar
Original price was: R145.00.R100.00Current price is: R100.00.
Klapper die klein drakie kan nie sy oë glo nie: Voor hom staan ‘n bok wat eintlik ‘n towenaar is, maar onder ‘n towerspel geplaas is! Klapper, Mathilda en die bok reis na die towerkasteel waar die bose towenaar, Bokbaard, woon. Sal dit moontlik wees om die towerspel te breek?
2 in stock
Share
Description