Klein Grille Spinnekop: Die verjaardagverrassing
R105.00
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde ? dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van ?n safari af, sorg vir ?n klomp verrassings …
?n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.
Out of stock
Share
Description