Klein Grille Spinnekop
R105.00
Klein Grillie Spinnekop spring op ?n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het ?n ander
antwoord … ‘n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.
Out of stock
Share
Description