Krok en Dil

R150.00

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!

Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kokVandag gaan ek nie lag nie; en Krok in ’n rok.

4 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center