Kyk Voel Vat: Diere
Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak.
Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Syfers, Diere, Plaas en Woorde.
Out of stock
Description
Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak.
Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel:
Syfers, Diere, Plaas en Woorde.