Leer my lees Vlak 2: Boek 1- Tippie en die boom

R45.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center