Leer my lees Vlak 4: Boek 1- Tippie se nuwe maat

R45.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy…

Out of stock

Share
Description

Privacy Preference Center