Description
Leer my lees met Tippie Vlak R is trots Suid-Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Titels in die Vlak R stel:
1. Ek is Tippie
2. Tippie en ‘n padda
3. Tippie, Buks en Frikkie
4. Tippie hop
5. Tippie soek sy beer
6. Tippie hou van pizza
7. Tippie will gaan
8. Kyk Tippie
9. Tippie lyk snaaks
10. Tippie help vir Frikkie













