Leer van kleure saam met Ollie Olifant

R90.00

In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek! Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.

2 in stock

Share
Description

In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!  Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.

Privacy Preference Center