Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil
R90.00
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van vorms en teenoorgesteldes. Kleurvolle aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek! Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
2 in stock
Share
Description
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van vorms en teenoorgesteldes. Kleurvolle aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek. Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.













