Loer binne: Dinosourusse

R220.00

Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.

Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.

Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinsourusse te ontdek.

2 in stock

Share
Description

Daar is drie pragtige boeke in die reeks: Goeters wat Beweeg, Wilde Diere, Die Plaas, en Die See.

This board book is one of two new additions to the best-selling Loer binne series.

With ten chunky flaps, this book is sturdy enough for grabby little hands and will delight time after time. Vibrant illustrations add to the fun as children learn about dinosaurs.

Privacy Preference Center