Magietyd – Plaas
R240.00
Hierdie pragtige kartonboek is ontwerp vir magietyd – ‘n ligte oefening waar ‘n baba op hui magie le om so hui spiere te versterk en hui kopbeheer te verbeter. Se hallo vir al die plaasdiere! Met ‘n besige plaastoneel aan die een kant en duidelike dieregesigte en ‘n spieel aan die ander kant.
Share
Description