Miko: Dit was ek, Mamma!
R120.00
Elke mamma het dit al beleef – as sy by die huis kom, het daar iets skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn … Miko het ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie!
Out of stock
Share
Description