Miko: Bad? Ag nee!

R120.00

Na ‘n bedrywige dag in die buitelug moet Miko dringend in die bad kom. So reken Mamma altans. Miko sien die saak egter anders. Hy verdwyn, en as hy opgespoor word, oortuig hy Mamma dat bad glad nie ‘n goeie plan is nie. Maar dan begin hy tog wonder …

Out of stock

Share
Description

Na ‘n bedrywige dag in die buitelug moet Miko dringend in die bad kom. So reken Mamma altans. Miko sien die saak egter anders. Hy verdwyn, en as hy opgespoor word, oortuig hy Mamma dat bad glad nie ‘n goeie plan is nie. Maar dan begin hy tog wonder …

Privacy Preference Center