Minki se boekedag

R120.00

Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ‘n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ‘n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ‘n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie!

 

1 in stock



Share
Description
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.

Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar ‘n plan …

Privacy Preference Center