My eerste Afrika-avontuur
R230.00
Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans! In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met ’n fiets te toer. Hy het gedink dit sal hom ’n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter ná sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te herleef.
Oorspronklik in Engels geskryf, is dit uitstekend vertaal deur Nandi Lessing-Venter en puik geïllustreer deur Martinus van Tee. My kleinseun, nog nie vier jaar oud nie, geniet dit net soveel as sy ouer sussies – en sy ouers!
Ook beskikbaar in Engles.
Out of stock
Share
Description