Opwipsprokie: Aspoestertjie
R265.00
Herontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis. Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis ’n onvergeetlike aand.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is ‘n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.
2 in stock
Categories Storieboeke, Flapboeke Tags afriakaans books, Kleuterboeke, Kleuterskool, flapboeke, opwipboek, Little Books
Share
Description
Herontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis. Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis ’n onvergeetlike aand.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is ‘n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.
_______________
Rediscover the timeless tale of Cinderella with our enchanting pop-up book! Cinderella dreams of attending the prince’s grand ball, but her cruel stepmother and stepsisters leave her at home. When hope seems lost, her fairy godmother arrives to make the night unforgettable.
Each page is a new adventure, inviting you to witness Cinderella’s journey from rags to royalty. Perfect for any bookshelf, this interactive book is a magical journey that combines classic storytelling with lovely visuals.