Opwipsprokie: Hansie en Grietjie

R265.00

Herontdek die tydlose verhaal van Hansie en Grietjie met hierdie betowerende opwipboek! Hansie en Grietjie verdwaal in die woud en kom op ‘n liplek-lekkergoedhuisie af. Maar alles is nie pluis nie . . .

Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is ‘n nuwe avontuur wat jou nooi om Hansie en Grietjie se slim planne te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.

2 in stock

Share
Description

_______________

Rediscover this timeless tale with our enchanting pop-up book! Hansel and Gretel find themselves lost in the forest and stumble upon a tempting candy house covered in sweets. But danger lurks within . . .

Each page is a new adventure, inviting you to witness the clever escapades of the siblings as they outsmart the wicked witch and escape her gingerbread house. Perfect for any bookshelf, this interactive book is a magical journey that combines classic storytelling with delightful visuals.

Privacy Preference Center