Pampoenpit kry ‘n beat
Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring! Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel!
Hierdie boek is die derde in die Pampoenpit-reeks en word gelyktydig in Afrikaans en Engels uitgegee. Die vorige titels is Prinses Pampoenpit en Pampoenpit se groen gevoel.
Die eerste boek, Prinses Pampoenpit, het byna 3 000 kopieë sedert publikasie in 2019 verkoop. Die tweede boek, Pampoenpit se groen gevoel, het reeds meer as 1 000 kopieë sedert publikasie in 2021 verkoop.
2 in stock
Description