Soek in die boek: Plaasdiere

R175.00

Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling plaas diere.

Daar’s baie om te ontdek en ook ‘n klein wurmpie om te soek op elke bladsy!

Daar is twee boekies in die reeks – Plaas Diere en Wilde Diere.

Out of stock

Share
Description

Privacy Preference Center