Soek in die boek: Wilde diere

R175.00

Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling- wilde diere.

Daar’s baie om te ontdek en ook ‘n klein wurmpie om te soek op elke bladsy!

Daar is twee boekies in die reeks – Plaas Diere en Wilde Diere.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center