Sale!

Speel-speel: Nutsman

Original price was: R250.00.Current price is: R200.00.

Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige nutsmanne.

Pas die 15 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy nutsman daarmee speel.

Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 15 los speelstukke.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center