Speel-speel: Prinses Partytjie
Original price was: R250.00.R200.00Current price is: R200.00.
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel.
Pas die 14 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy prinses-prinses speel daarmee.
Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 14 los speelstukke.
2 in stock
Share













