Speurder Kwaaikofski: Omnibus 3
R170.00
Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Hierdie keer krap ’n ander speurder krap in sy slaai, hy moet uitvind wie Olga se luukse motor beskadig het en hy beland boonop in die kollig op die verhoog . . .
Category Storieboeke Tags Little Books, Afrikaans Books, Afrikaans, Boeke, prettish books, Speurder
Share
Description