Tippie se eerste boek van klanke

R95.00

“Tippie se eerste boek oor klanke” is ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?

Die heel oulikste boeke op jou boekrak!

Ons Tippie-lesers raak al hoe jonger! Babas en kleuters is net so mal oor ons geliefde olifantjie. Little Books is opgewonder om die pragtige kartonboekies spesiaal vir klein vingertjies te verskaf.

Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. Die reeks is in Afrikaans en Engels geskryf en spreek al die dinge aan wat vir babas en kleuters belangrik is. Die boekies is ‘n ideale manier om jou kleuter op ‘n prettige én snaakse manier te leer.

Daar is vyf boekies in die reeks – troeteldiere, kleure, teenoorgesteldes, syfers en klanke – en is beskikbaar in Engels en Afrikaans.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center