Tjoppie sê goeienag
R95.00
Dit is ‘n nuwe dag en die son skyn buite. Tjoppie en sy maats verken die tuin en baljaar in die park. Wat gaan hulle nog alles doen?
Kom speel saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!
Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters bekendstel aan herkenbare dinge en situasies.
2 in stock
Share
Description
Dit was ‘n besige dag. Tjoppie maak gereed om te gaan slaap. Hy pak sy speelgoed weg, baljaar in die bad en lees ‘n lekker slaaptydstorie.
Kom sê goeienag saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!
Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters help om gereed te maak vir slaaptyd.













