Waar’s mev. Lieweheersbesie?

R230.00

Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar’s mev. Lieweheersbesie?, is jy op die uitkyk vir mnr. Ruspe, mev. By, mnr. Slak en mev. Lieweheersbesie self! Lig die laaste flap op en daar is ‘n verrasspieël – altyd ‘n treffer met kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hülle omdat huile net soveel prêt is.

2 in stock

Share
Description

Privacy Preference Center