Z is vir Zackie 1: Die rowwe resies
R65.00
Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ’n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook ’n splinternuwe kaskar. En hy het ’n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie …
1 in stock
Categories Begin Lees, 6-9 jaar oud, Jaco Jacobs Tags Little Books, Afrikaans Books, Afrikaans, Boeke, prettish books, stories, early reader, begin Lees, Z is vir Zackie
Share
Description