Sale!

Doendinge vir elke dag van die jaar

Original price was: R130.00.Current price is: R100.00.

2 in stock


SKU 9780639600642 Category Tag


Share
Description

Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Hierdie boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Verf met albasters of jaag resies met ballonne; Hou ’n konsert of ’n sportdag; Kyk na die sterre of maak ’n superheld; Word vir ’n dag lank ’n zombie, feetjie, seerower of alien; Begrawe ’n tydkapsule of maak jou eie fliek. … en dis maar net die begin.

Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie. Koop dié boek vir jou kind en gee vir hom/haar klomp dinge om te doen, eet of maak!

Privacy Preference Center