1 in stock
SKU 9781776253029 Categories Kleuterboeke, Hardebandboeke Tags Kleuterboeke, Hardeband boeke, Ek is dapper, Hardeband
Die boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ‘n eenvoudige storie, ‘n aktiwiteit en ‘n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ‘n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret!