1 in stock
SKU 9781776252992 Categories Kleuterboeke, Hardebandboeke Tags Ek is gaaf, Hardeband, Kleuterboeke, Hardeband boeke, Gevoelens
Die boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ‘n eenvoudige storie, ‘n aktiwiteit en ‘n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ‘n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret!